Sewe-en-veertig (S-boek reeks, #7)

  1. home
  2. Books
  3. Sewe-en-veertig (S-boek reeks, #7)

Sewe-en-veertig (S-boek reeks, #7)

4.22 185 8
Share:

Sarah Fourie kry halfvier op 'n koue wintersoggend 'n oproep van Mosela Mosholi, 'n ou vriendin uit haar tronkdae.Sarah moet nóú kom, Kaapstad toe....

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Walmart eBooks

More Details

Sarah Fourie kry halfvier op 'n koue wintersoggend 'n oproep van Mosela Mosholi, 'n ou vriendin uit haar tronkdae.

Sarah moet nóú kom, Kaapstad toe. Datameester Mosi se rekenaars voorspel 'n vierde moord op 'n toeris binne die volgende paar dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help.

Sarah kan nie nee sê nie. Sy ken Mosi al jare lank, en haar skuld is groot. Sy sleep haarself uit die bed, gryp 'n oornagsak, en bel vir Jaap. Want Jaap Reyneke gaan moet saam - sy jare as polisieman is al raad wat sy het indien 'n moordenaar in die Moederstad skuil.

Dit is 'n onvoorspelbare, donker Kaapstad wat op Jaap en Sarah wag. 'n Stad waarin misdadigers die toutjies trek, waar hommeltuie bokant jou stilweg tred hou van goeie én minder goeie dade, en toeriste salig onbewus is van dit wat in Clifton en Kampsbaai broei.




  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:0798178264
  • ISBN13:9780798178266
  • kindle Asin:B07YZJBBJH



About Author

Irma Venter

Irma Venter

3.92 6264 458
View All Books